Collection: Afrikaans Deure

Ons eie reeks Afrikaanse deure wat net vir ons gemaak is!  

As jy enige ander deure het wat ons vir jou kan opmaak - laat weet ons.

As jule no bou en jy benodig een van ons deure - maak jou openinge 750 breed x 2 000 hoog en ons standaard ou herwonne Deure sal pas.

Dit is nie nodig om meer hout te mors om 'n deur op te maak wanneer ons al die ou deure kan opgebruik nie.

As jy enige "WILD" Kleur uit die Pronature-kleurkaart kies - sal ons dit doen sonder ekstra koste.

www.pronature.co.za

Jou deur, jou taal, jou keuse.

 

5 products
  • Kombuis Deur
    Regular price
    R 8,900.00
    Sale price
    R 8,900.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Contact us and we will order it for you
  • Waskamer Deur
    Regular price
    R 7,900.00
    Sale price
    R 7,900.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Contact us and we will order it for you
  • Opwas Deur
    Regular price
    R 6,900.00
    Sale price
    R 6,900.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Contact us and we will order it for you
  • Badkamer Deur
    Regular price
    R 6,900.00
    Sale price
    R 6,900.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Contact us and we will order it for you
  • Spens Deur
    Regular price
    R 6,900.00
    Sale price
    R 6,900.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Contact us and we will order it for you